Ons het more middag die kwartaal toets, soos ons laas kwartaal gereel het. Dis ongelukkig al manier om dit te doen. Die toets gaan sowat 1 uur lank wees vir teorie en prakties saam. Ons hou dit redelik maklik en eenvoudig weens die handboek probleme. Ek het ook toestemming van die departement gekry dat ons dit `n oopboek toets kan maak.
Hier is die afbakening. Julle moet aandag gee aan al die volgende:
Teorie:
- Modulêre ontwerp
- Die komponente op die moederbord
- RAM
- Grafika kaarte
- Data oordrag
- Stoortoestelle
- Tipes bedryfstelsels
- Multitaak, Multidraad, en Multiverwerking
- Die hele Hoofstuk 4 van Delphi (IF stellings, radio buttons, ens.)
Mnr T.
No comments:
Post a Comment